Please note - Since lockdown our formal consulting hours finishes at 17h30 on week days. Please contact us should you have the need for a later appointment between 17h30 and 18h00.
Let asseblief daarop dat konsultasie tye op weeksdae om 17h30 eindig in plaas van 18h30 sedert die aanvang van Inperking. U kan egter skakel om n afspraak tussen 17h30 en 18h00 te maak sou dit nodig wees.