Hoofweg 106, Walmer, PE, 6070

Konsultasie Ure

Maandag - Vrydag
08:00 - 10:30
14:00 - 18:00

Saterdag
08:00 - 12:00

Na-uur Noodgevalle
073 443 0582
*Na-ure heffing

Saterdag
17:00 - 18:00
*Na-ure heffing

Sondae & Publieke Vakansie
09:00 - 11:00
17:00 - 18:00
*Na-ure heffing

Kantoor Ure

Maandag - Vrydag
08:00 - 18:00

Saterdag
08:00 - 13:00
17:00 - 18:00

Sondag & Publieke Vakansie 
09:00 - 11:00
17:00 - 18:00

Welkom by die Walmer Dierekliniek se nuwe webtuiste. Die doel van die webtuiste is om u, die klient, ‘n insig te gee oor ons filosofie en beginsels by Walmer Dierekliniek.

Om die meeste uit veeartsenykunde te kry, kan daar nie net gekyk word na die kliniese feite wat van die ondersoek van die dier alleen gekry word nie. Die sinergisme wat geskep word wanneer die eienaar, die veearts en die dier almal deel van die problem oplossings proses het, het groot voordele. Ons glo dus dat dit noodsaaklik is dat ons 'n individuele verhouding met elkeen van ons kliënte en hul troeteldiere / diere moet opbou. Dit maak 'n holistiese benadering om die probleem op te los baie makliker en meer haalbaar. Daarom moedig ons ons kliënte aan om die veearts van hul keuse te sien tydens konsultasies, veral waar opvolg konsultasies nodig is. Dit is egter net moontlik by 'n praktyk waar die personeel omset laag is, en waar die praktyk 'n balans tussen veeartse en werklading het. Dieselfde scenario is waar vir die res van ons personeel - ons wil hê ons kliënte moet deel van ons praktyk voel, en gemaklik moet voel met die personeel wat hulle ken en vertrou.

Dit sal as geen verrassing kom nie dat die vier veeartse by Walmer Dierekliniek ‘n totaal van meer as sewentig jaar by die praktyk is, met meeste van die ontvangs personeel en die hospitaal personeel onveranderd vir die afgelope vyftien jaar .

Dit is vir ons nederig dat sommige van ons kliënte al met die praktyk langer is as onsself (Walmer Dierekliniek is gevestig in 1964 ), en ons vind dit veral lonend dat die seuns en dogters van gister dikwels kliënte van more word.

Ons hoop en vertrou dat ons aan u verwagtinge sal voldoen by Walmer Dierekliniek. Wees verseker van ons beste diens te alle tye. 

Soek

Kontak Ons

Telefoon
041 581 4000
041 581 4267

Eposadres
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Faks
041 581 1179

GPS
33 58 672
25 35 227

Hoofweg 106 
Walmer
Port Elizabeth
6070

Na Ure

Nood Nommer
073 443 0582