Hoofweg 106, Walmer, PE, 6070

Konsultasie Ure

Maandag - Vrydag
08:00 - 10:30
14:00 - 18:00

Saterdag
08:00 - 12:00

Na-uur Noodgevalle
073 443 0582
*Na-ure heffing

Saterdag
17:00 - 18:00
*Na-ure heffing

Sondae & Publieke Vakansie
09:00 - 11:00
17:00 - 18:00
*Na-ure heffing

Kantoor Ure

Maandag - Vrydag
08:00 - 18:00

Saterdag
08:00 - 13:00
17:00 - 18:00

Sondag & Publieke Vakansie 
09:00 - 11:00
17:00 - 18:00

Ons Veeartse

Dr Org Venter

Dr Org Venter het van Onderstepoort in 1978 gekwalifiseer. Hy begin by Walmer Dierekliniek in dieselfde jaar as 'n assistant en gaan verder aan om die praktyk te koop in 1982. Afgesien van algemene veeartsenykunde, doen Dr Venter die meeste van ons gevorderde chirurgie op ons pasiënte, en het ook 'n spesifieke affiniteit vir probleme met die oë en oog-chirurgie op diere.

Dr Stephan Ferreira

Dr Stephan Ferreira het gekwalifiseer in 1983 en het by Walmer Dierekliniek in 1993 begin werk. Hy geniet alle aspekte van die praktyk veral die interaksie met kliënte. Sy besondere belang is in klein diereproduksie .

Dr Anamrie Kamfer

Dr Anamrie Kamfer het in 1994 gekwalifiseer, en by ons aangesluit onmiddellik na voltooiing van haar studies. Sy werk in ons algemeen klein dier praktyk, en het 'n spesiaale liefde vir voëls.

Dr Mark Pellissier

Dr Mark Pellissier het in 1997 gekwalifiseer, en begin by Walmer Dierekliniek werk in 2013. Afgesien van sy klein dier pligte, het hy ook 'n spesiale belangstelling in eksotiese diere. Hy is getroud met Karin en hulle het twee kinders. Hy geniet die buitelewe en stap.

Verpleeg Personeel

Sr Cheri Roper

Sr Cheri Roper het in 1998 gekwalifiseer en is ons veeartsenykundige verpleegster sedert 2007. Sy is in beheer van die hospitaal en teater. 

Ontvangs Personeel

Ons is trots daarop dat Maureen en Cathy die gesig van ons praktyk is al vir baie jare. Lizl en Bettina het onlangs by hulle aangesluit. Hulle is goed gekwalifiseerd om u die klient met betrekking tot voeding, bykomstighede en oor die toonbank gesondheid produkte te help.

Soek

Kontak Ons

Telefoon
041 581 4000
041 581 4267

Eposadres
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Faks
041 581 1179

GPS
33 58 672
25 35 227

Hoofweg 106 
Walmer
Port Elizabeth
6070

Na Ure

Nood Nommer
073 443 0582